Wanneer "jammer" nie genoeg is nie : Hoe om reg te maak waar jy verbrou het (Afrikaans Edition)
Gary Chapman & Jennifer ThomasJy het verbrou, maar jou verskoning word nie aanvaar nie. Hoekom nie? In WANNEER “JAMMER” NIE GENOEG IS NIE wys Gary Chapman en Jennifer Thomas dat mense op verskillende maniere benader moet word wanneer jy jammer sê. Ontdek opnuut vyf praktiese maniere om jou gebroke verhoudings te herstel.
Année:
2014
Editeur::
Christian Art Distributors Pty Ltd
Langue:
afrikaans
ISBN:
B00P2NF5KK
Fichier:
PDF, 1.14 MB
IPFS:
,
afrikaans, 2014